Back to all posts Leemte vir ’n leeftyd, maar die seer wat sagter word met tyd. 'n Gesprek met Petro Jones oor die afsterwe van haar dogter Menandie, wat op ouderdom 13 gesterf het na 'n motorongeluk. Leave a comment